JOIN OUR MAILING LIST




  • Oprig van Maatskappye, Koöperasies, Vennootskapooreenkomste en Trusts
  • Opstel van kontrakte vir eienaars, vennote en lede
  • Opstel en indiening van registrasie dokumentasie
  • Registrasie by die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens (SAID):
    • Inkomste Belasting (IB)
    • Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW)
    • Werknemersbelasting (EMP)
    • Vaardigheidsontwikkelingsheffing (SDL)
    • Werkloosheidsversekeringsfonds (UIF)
    • SAID e-Filing
    • Gelyke Indiensnemingsverslag (EE Verslag)
  • Registrasie by die Departement van Arbeid:
    • Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)
    • Vergoedingskommissaris
Back Back to top